Portada

SKOENLAPPER IBD

HUMAN & ROUSSEAU
06 / 2012
9780798156738

Sinopsis

Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, ?n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wanneer die lyk van ?n IT-biljoenêr na vloede op ?n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?

PVP
20,84