Portada

LODENE IBD

DIGITAL ON DEMAND
09 / 2020
9781928518761

Sinopsis

Lonika, âÇÖn jong vrou, het haar hart verloor op dié van âÇÖn gesiene sakeman, Wilhelm.á'Verlief en verlore,' sou Stephanáskouerophalend met âÇÖn strak gesig sê, terwyl hy hulpeloos toesien hoedat sy broer, Wilhelm, oornag verander in âÇÖn ongenaakbare, gevoellose, eggenoot wat die lewe van sy ongebore baba op agterbakse wyses probeer beëindig. Lonika se lewe word âÇÖn marteling tussen leuens en hartelose brutaliteit. áWeereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan.á'âÇÖn Lewe vir âÇÖn lewe, Heer?' bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die koue vloer, snikkend boedel oorgee. áâÇÖn Lewe word geneem, âÇÖn Lewe word gegee - maar teen âÇÖn prys.áWeereens moes Lonika op die dorsvloer van naakbare onderhandelinge staan. ' âÇÖn Lewe vir âÇÖn lewe, Heer,' bedel sy, smeek sy totdat haar liggaam, opgekrul teen die kouer vloer, snikkend boedel oorgee.á'Lodene moet jy haar noem,' hoor Lonika die verpleegster se sagte stem oor haar willose liggaam streel.á

PVP
17,74